Tuisblad
Die regsargument
VVK: Die agtergrond
Registrasie-prosedure
Sentrale Komitee
Paul Kruger
Tim van der Westhuizen
Hannes van der Merwe
Willie Steenkamp
Albert du Toit
Finansies
Dokumente
Vrae & Antwoorde
VVK uit Geloofsperspektief
Plakboek
Media-verklarings
Nuusbriewe
Volksraad
VVK Gebeure
Kontak


Albert is gebore in 1978 te Pretoria en matrikuleer aan die Hoërskool Silverton in 1996. In 2000 verwerf hy ‘n graad in Siviele Ingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria. As raadgewende ingenieur was Albert intussen werksaam by instansies te Richardsbaai, Johannesburg, Secunda en Pretoria. Hy is tans ‘n diaken in die APK Pretoria-Oos gemeente; en Voorsitter van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika se Pretoria-pos.


 
Top