Tuisblad
Die regsargument
VVK: Die agtergrond
Registrasie-prosedure
Sentrale Komitee
Paul Kruger
Tim van der Westhuizen
Danie Pretorius
Hannes van der Merwe
Willie Steenkamp
Albert du Toit
Vrae & Antwoorde
Finansies
Dokumente
VVK uit Geloofsperspektief
Te Koop
Plakboek
VVK Gebeure
Volksraad
Nuusbriewe
Media-verklarings
Kontak


Paul Kruger is in 1966 gebore te Springs op die Oos-Rand en groei op in die Hoëveld (Delmas) waar hy matrikuleer. Voltooi diensplig in die SA Weermag (1986) as offisier en behaal ‘n graad in Politieke Wetenskap (met vakke soos Staatsleer, Internasionale Politiek, Volkekunde en Duits) aan die Universiteit van Pretoria in 1989. Sy aanstelling in die Departement van Buitelandse Sake (1990) was van korte duur weens ‘n “gewelddadige” botsing met die FW De Klerk-Regering. Behaal ‘n Honneursgraad in Strategiese (militêre) Studies aan UNISA (1992) en ‘n regsgraad (weer op Tuks) in 1995. Aktief in volksgerigte politiek, ook tydens studie-jare. Hy bedryf sedert 1997 ‘n prokureurspraktyk in Pretoria.


 
Top