Tuisblad
Die regsargument
VVK: Die agtergrond
Registrasie-prosedure
Sentrale Komitee
Paul Kruger
Tim van der Westhuizen
Danie Pretorius
Hannes van der Merwe
Willie Steenkamp
Albert du Toit
Vrae & Antwoorde
Finansies
Dokumente
VVK uit Geloofsperspektief
Te Koop
Plakboek
VVK Gebeure
Volksraad
Nuusbriewe
Media-verklarings
Kontak


Tim van der Westhuizen is gebore te Carnarvon (Kaapprovinsie) en is deesdae veronderstel om “afgetree” te wees…maar kom net nie so ver om op te hou werk nie. Hy het ‘n senior tegniese pos by Krygkor beklee en is reeds dekades lank betrokke by volksgerigte politiek. Hy was onder meer aktief by die Konserwatiewe Party, die AVF (Afrikaner Volksfront, 1993-94), Radio Pretoria en later lid van die Tussentydse Afrikaner Raad. In sy vrye tyd is hy musikant wat verskeie instrumente bespeel en ook lid is van die Boere-Afrikaanse Musiek Klub. Hy woon geruime tyd reeds in Pretoria.


 
Top