Tuisblad
Die regsargument
VVK: Die agtergrond
Registrasie-prosedure
Sentrale Komitee
Paul Kruger
Tim van der Westhuizen
Danie Pretorius
Hannes van der Merwe
Willie Steenkamp
Albert du Toit
Vrae & Antwoorde
Finansies
Dokumente
VVK uit Geloofsperspektief
Te Koop
Plakboek
VVK Gebeure
Volksraad
Nuusbriewe
Media-verklarings
Kontak


Danie Pretorius is in 1977 gebore te Que-Que, Rhodesië en matrikuleer in 1995 deur Intec terwyl hy in Phillipolis woon. Na matriek grawe hy hom in op die gebied van informasie-tegnologie en ontvang rekenaar hardeware-opleiding. Verder verwerf hy ‘n Rekenaar Wetenskap diploma by die Computer Training Institute. Hy is ook ‘n opgeleide databasis-programmeerder, en tans diensbestuurder by ‘n bekende Duitse telekommunikasie firma se plaaslike filiaal. Hy woon op ‘n kleinhoewe oos van Pretoria, en die “naweek-boerdery” is dan ook een van sy vryetyd besteding aktiwiteite (tesame met die opera sanglesse wat hy neem). Danie is aktief betrokke by die AP Kerk Rayton gemeente en ook ‘n direkteur van die Kleinfontein Bank.


 
Top