Tuisblad
Sentrale komitee
Paul Kruger
Tim van der Westhuizen
Alta Smuts
Danie Pretorius
Hannes van der Merwe
Ivan Martens
Willie Steenkamp
Waarom VVK?
Registrasie prosedure
Finansies
Dokumente
Plakboek
Nominasies
Nuusbriewe
VVK Funksies
Kontak


Hannes van der Merwe is 'n gebore Vrystater (Bethlehem) en aanskou die lewenslig in 1935. Hy voltooi ook sy Hoërskool-loopbaan op Bethlehem; waarna hy tot die staatsdiens toetree (onder andere as Opleidingsbeampte by die Staatsdienskommissie) en onderneem verdere deeltydse studie in sy jare as staatsdiens-amptenaar. Hy sluit sy loopbaan af as lektor in Afrikaans en Engels aan die latere Technikon van Pretoria. Oom Hannes is 'n deeltydse boer en woon in Magalieskruin, Pretoria.


 
Top