Tuisblad
Stemprosedure
Die regsargument
VVK: Die agtergrond
Registrasie-prosedure
Sentrale Komitee
Paul Kruger
Tim van der Westhuizen
Danie Pretorius
Hannes van der Merwe
Ivan Martens
Willie Steenkamp
Albert du Toit
Vrae & Antwoorde
Finansies
Dokumente
VVK uit Geloofsperspektief
Plakboek
Nominasies
Nuusbriewe
Media-verklarings
VVK Funksies
Abel Malan Regsfonds
Belangrike datums
Kontak


Ivan Martens is ‘n gebore Oos-Kapenaar (Port Elizabeth) wat ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch studeer het. Hy het die grade Pr.Ing. en MBA behaal; waarna hy in verskillende bedrywe op bestuursvlak gedien het. Hy was sedert die tagtigerjare aktief by behoudende politiek betrokke; en het onder andere in die Konserwatiewe Party en later die Suiderland Aksie gedien. Hy het ook lid van die Tussentydse Afrikaner Raad geword en woon naby Pretoria.


 
Top