Tuisblad
Sentrale komitee
Paul Kruger
Tim van der Westhuizen
Alta Smuts
Danie Pretorius
Hannes van der Merwe
Ivan Martens
Willie Steenkamp
Waarom VVK?
Registrasie prosedure
Finansies
Dokumente
Plakboek
Nominasies
Nuusbriewe
VVK Funksies
Kontak


Willie is op 30 Julie 1985 in Bloemfontein gebore. Hy het skoolgegaan in Bothaville waar hy matrikuleer in 2004. Gedurende 2005 het hy in die VSA ondervinding opgedoen in veeboerdery en van 2006 tot 2007 studeer hy Landbou aan die Universiteit van die Oranje Vrystaat. In daardie tyd het hy ook op die Universiteit se “Studente-Parlement” gedien. Gedurende 2008 en 2009 werk hy in Engeland as 'n voorman in 'n firma wat infrastruktuur-instandhouding verrig. Willie se belangstellings sluit in Boere-geskiedenis en Minderheidsregte.


 
Top