
Die VVK is ‘n administratiewe liggaam, wat soortgelyke werk doen as die IEC
("Independent Electoral Commission") maar slegs binne volksverband.

Die VVK sentrale komitee bestaan uit:
Paul Kruger (Voorsitter) Tim van der Westhuizen (Adjunk-voorsitter) Danie Pretorius Hannes van der Merwe Willie Steenkamp Albert du Toit
|