Die VVK is 'n liggaam wat in totaliteit vir sy fondse afhanklik is van skenking-bydraes deur sy begunstigdes; synde
lede van ons volk wat ons reg op selfbeskikking op wetlike wyse opeis.
Die Kommissie se vordering met sy
taak is derhalwe onderhewig aan u samewerking in hierdie verband.
By voorbaat dank vir u bydrae tot ons vryheid!
Bank Besonderhede Instansie:
Standard Bank Rek naam: Volksraad
Verkiesing Kommissie Rek no: 01 828 954 1 Tak: Lynnwoodrif Takkode: 01-24-45