
DVD's (posgeld uitgesluit)
Verkiesing- en inhuldigingsvideo teen R100 - neem kennis dat daar kopiereg op hierdie video is.
VVK-bemarkingsvideo teen R10
BOEKE
Die Mandela Legende deur Dr. Pieter Moller teen R120 elk
Vryheidstryd van die Afrikaner deur Dr. Pieter Moller teen R150 elk
Vryheid deur Etienne le Roux teen R140 elk
Die Gelofte by Bloedrivier deur Hannes van der Merwe teen R20 elk
VERKIESINGSMATERIALE
Stembriewe teen R10 elk (slegs 'n reeks van 500 beskikbaar)
Stembusse teen R200 elk
Plakkate geteken deur nuutverkose Volksraad teen R1500 elk - neem kennis dat daar slegs 3 oor is.
VERSAMELAARSWYN
Wyn te koop: VVK Sentrale Komitee Chardonnay R100 VVK Sentrale Komitee Pinotage Rose R100 VVK Sentrale Komitee Iswithi Pinotage R100
Wynbestellings: 2 x bottels wyn teen R1000 per stel met die volgende; Foto van 1898-Volksraad Foto van 2011-Volksraad
Vir navrae en bestellings, kontak Chantal by 0128030712 of chantal.kruger@vvk.co.za

|