Tuisblad
Sentrale komitee
VVK: Die agtergrond
Registrasie prosedure
Finansies
Dokumente
Plakboek
VVK Video
Korrespondensie
Mediaverklaring
Afrikanerselfbeskikking
Brief aan Afrikaanse Kerke
TV- Onderhoude
Personeel
Promosie Items
Brief in Die Afrikaner
Brief aan Beeld
Geloftefees-rede - Paardekraal
In die Kaap
Vergadering met die ANC
Majuba 2009
Brief aan Rapport
Ope brief aan Gert Opperman
Nominasies
Nuusbriewe
Media-verklarings
VVK Funksies
Abel Malan Borgfonds
Belangrike datums
Kontak



Chantal Labuschagne is sedert November 2009 die hartklop van die VVK kantoor in Pretoria.  Die mooi meisiekind het na matriek op haar eie London gaan verken vir 'n paar maande.

Chantal beplan om haarself te bekwaam vir 'n loopbaan in mediese navorsing, sy hou ook van tennis, muurbal en die kunste.  Dit is 'n voorreg om die toekomstige prof Labuschagne in ons span te hê, sy gaan diep spore trap met haar betrokkenheid by die werksaamhede van die VVK.


Die VVK groet en bedank Lelani Pelser wat die VVK kantoor beman het tot en met September 2009. Lelani se bydrae tot die VVK sal altyd onthou word. Ons wens Lelani, die meisie wat vir elke dier in haar hart plek het, voorspoed toe.

 
Top