
Die volgende items is beskikbaar by die VVK kantoor:
* VVK Golfhemde teen R200 elk
* VVK T-hempies teen R70 elk
* VVK Registrasie-punt borde teen R35 elk
* Die Gelofte by Bloedrivier - wat dit vandag vir jou beteken. Geskryf deur Hannes van der Merwe - teen R20 elk
* Vryheid - deur Etienne Le Roux teen R140 elk

|