Tuisblad
Die regsargument
VVK: Die agtergrond
Registrasie-prosedure
Sentrale Komitee
Vrae & Antwoorde
Finansies
Dokumente
VVK uit Geloofsperspektief
Te Koop
Plakboek
VVK Video
TV- Onderhoude
Brief aan Beeld
Geloftefees-rede - Paardekraal
Vergadering met die ANC
Brief aan Rapport
VVK Gebeure
Volksraad
Nuusbriewe
Media-verklarings
Kontak


Voorverkiesingsfoto's

Anita Schutte hard aan die werk om al die registrasies betyds op die kieserslys te kry.

Jaco Geldenhuys raak aan die slaap terwyl almal nog werk na middernag.

Wanitha Steynberg besig om die stembusse toe te plak en gereed te kry vir versending.

Ben Geldenhuys help met invoere van kiesers op die kieserslys.

Maak pakkies van skryfbehoeftes, naamplakkers en dokumente gereed vir verpakking in sakke.

Gerhard Schutte en Jan Beyers hard aan die werk.

Verkiesingspakkette van Clanwilliam en Struisbaai.

Stembusse en spesiale stembriewe besig om verpak te word vir versending.

Chaos tydens die verpakking van die verkiesingspakkette.

Stembusse dien as tafel vir die saambind van die kieserslyste.

Nog chaos tydens die opmaak van verkiesingspakkette.

Kandidate-toer Julie 2011

Deel van die gehoor in Pretoria tydens die eerste vergadering van die kandidate-toer van Julie 2011.

Abel, Paul en 'n kontingent SAPD-lede op die Stellenbosch-kampus...

Tiaan gesels ook met iemand by die Polisiestasie in Stellenbosch - hy bly net nie so lank soos Abel nie!

Abel word in Donkerhoek, Pretoria verwelkom na sy langer-as-verwagte verblyf in die Suide.

Inpak vir die eerste skof: Pretoria - Rustenburg.









Paul Kruger stel die Volksraadskandidate voor aan die Rustenburgers.








Alwyn de Klerk op Rustenburg.






Ds. Ferdi Devenier praat op dieselfde skoolterrein in Rustenburg waar hy destyds gematrikuleer het.






Ben Geldenhuys aan die woord.





Alwyn, Ben en Abel voor die kruise vir plaasmoordslagoffers buite Pietersburg.






Pietersburgers luister aandagtig na die kandidate.





Ben langs die vryheidsvlam, wat op elke vergadering gebrand het.





Abel Malan stel sy saak op sy tuisdorp, Nelspruit.





Ben en Alwyn op Vryheid, saam met die res van ons op pad na vryheid.





Etienne, Abel, Ben en Alwyn word deur Paul Kruger voorgestel op Vryheid.




Etienne le Roux - toesprake is kort en kragtig.









'n Voorstad in Bloemfontein...........








Steyn van Ronge op sy plaas in die Zastron-distrik. Steyn het die Vrystaters in Bloemfontein toegespreek.





Paul Kruger en Abel Malan voor die kerkie in Cradock waar talle Tarka-Boere (ook Paul se voorsate) gedoop en getrou het nog voor die Groot Trek...








Andries Breytenbach stel 'n kragdadige punt op Uitenhage.





Tiaan Theron sluit by die toer aan op Uitenhage.






Paul en Tiaan buite Oudtshoorn.






Die PENNINGmeester stel sy saak vir Projek 5 Miljoen - dankie aan die harde werker Jan Beyers!

 
Top