Die Volksraad soos verkies op 24 September 2011:Andries Breytenbach (Voorsitter)Abel Malan (Adjunk-voorsitter)Henk van de Graaf (Sekretaris)Ben Geldenhuys (Penningmeester)Sakkie van der MerweSteyn van RongeFranz JoosteEtienne le Roux (Natal)Tiaan Theron (Kaap)Besoek gerus die Volksraad se webwerf by www.volksraad.co.za Foto's van die inhuldigingsgeleentheid te sien onder die "Inhuldiging"-skakel. Klik op UITSLAE om die volledige uitslae af te laai in PDF-formaat.
Foto's van die inhuldigingsgeleentheid beskikbaar by die kantoor teen R50 per dvd.