Tuisblad
Die regsargument
VVK: Die agtergrond
Registrasie-prosedure
Verre Noord Transvaal
Noord Transvaal
Oos-Transvaal
Hoëveld
Witwatersrand
Wes Transvaal
Noord Vrystaat
Oos Vrystaat
Transoranje
Noord Kaap
Weskus
Weskaap
Karoo
Oos Kaap
Natal
Brittanje & Ierland
Australie
Nieeu Seeland
Belgie
Duitsland
VSA
Paraguay
Suidwes-Afrika
Kenia
Midde Ooste
Zambie
Ghana
Zimbabwe
Sentrale Komitee
Vrae & Antwoorde
Finansies
Dokumente
VVK uit Geloofsperspektief
Te Koop
Plakboek
VVK Gebeure
Volksraad
Nuusbriewe
Media-verklarings
Kontak


1. Voltooi ‘n Aansoek om te registreer as Kieser (Vorm 1). Vorm 1 kan hier afgelaai word, of van u naaste Registrasie Beampte verkry word. Kontak die VVK gerus om die besonderhede van ‘n Registrasie Beampte naby u te bekom. Om die administrasie te vergemaklik is kieser areas gedefinieer. Raadpleeg asseblief hierdie indeling om die lys van Registrasie Beamptes per dorp of stad naaste aan u te kontak.

2. U voltooide Vorm 1 moet by ‘n Registrasie Beampte ingedien word. Onthou dat elke voornemende kieser sy of haar Vorm 1 persoonlik by ‘n Registrasie Beampte moet indien sodat identiteit bevestig kan word, ooreenkomstig neergelegde standaarde vir verkiesings om vry en regverdig te wees.

3. Indien u ‘n bydrae tot die koste verbonde aan die VVK se werksaamhede wil maak, is daar geleentheid om ‘n debiet order-opdrag te voltooi (naamlik “Vorm 2”, wat voorkom op die agterkant van die gedrukte Vorm 1’s wat die VVK versprei, of eweneens van hierdie webblad afgelaai kan word).

4. Die Registrasie Beampte sal sorg dat u Vorm 1 by die Sentrale Komitee van die VVK in Pretoria uitkom, waar die kieserslys met u besonderhede opgedateer sal word.


 
Top