Daaglikse Woord – Gen 9:5-6

"Maar wat julle eie bloed betref, dit sal Ek eis…Ook van die mens, van die een teenoor die ander, sal ek die siel van die mens eis. Hy wat die bloed van ‘n ander vergiet, sy bloed sal deur die mens vergiet word; want God het die mens na sy beeld gemaak” Gen 9:5-6


In ‘n tyd en ‘n land waar die lewe van ‘n mens skynbaar min werd is, is dit goed om onsself te herinner daaraan dat lewe vir God kosbaar is. Diegene wat bloed vergiet en reken dat daar geen gevolge is nie, moet weet. Al word sy daad nie deur die gereg aan hom toegereken nie, sal Hy homself voor die almagtige Regter moet verantwoord.

70 views

Recent Posts

See All

Daaglikse Woord

“En jy, kindjie, sal ’n profeet van die Allerhoogste genoem word, want jy sal voor die aangesig van die Here uitgaan om sy weë reg te maak; om kennis van saligheid aan sy volk te gee in die vergifnis

Uit die Geskiedenis

Bloedrivier en die Gelofte. Andries Pretorius het in November 1838 in Natal aangekom en is as nuwe leier van die Voortrekkers aangewys. Met ‘n kommando van ongeveer 464 Voortrekkermans en 64 waens het

Die oorsprong van die Gelofte

Die woord “gelofte” beteken ‘n plegtige belofte waarby ‘n mens jou vrywillig teenoor God of ‘n hoër mag verbind om iets te doen of iets te laat; by baie volke ‘n besondere vorm van gebed, bv. in tyd v

Volksraad Verkiesing Kommissie

© Copyright: VVK
No part of this website may be reproduced or transmitted in any form or by any means, 
electronic or mechanical, including photocopying, recording or by any information storage and retrieval system, without written premission in writing from the VVK.