Hoe op die aarde is dit “onderdrukking.”
In 1948 was daar tien universiteite in Suid-Afrika: 4 was Afrikaans, 4 Engels, 1 vir Swartes en ‘n korrespondensie-universiteit vir Wit en Swart. Teen 1981 het die Apartheidsregering 11 nuwe universiteite gebou: 7 vir Swartes, 1 vir Kleurlinge, 1 vir Indiёrs, 1 vir Afrikaans en 1 dubbel-medium Afrikaans en Engels.
Dit is omtrent ‘n nuwe definisie van onderdrukking as die onderdrukkers 10 universiteite vir die verdruktes gebou het en slegs een vir hulleself.
Bron: Memorandum van die Volksraad 2016; bl 68