Olifantpatties: Diere is diere, raad aan linkses

‘n Italianer, Fernando Mocclola (66) het ‘n olifant by ‘n watergat in Tanzanie gewaar, nader beweeg om foto’s te neem en is toe deur die wilde dier aangeval.


Fernando was saam met sy vrou gewees toe die voorval gebeur het. Volgens die polisie het sy hom gewaarsku om versigtig te wees. Hoewel hy na sy kamer toe gegaan het, het hy later uitgesluip en die olifant gaan soek.


Fernando het die olifant gekry, nader beweeg en foto’s geneem. Die olifant het opgewonde geraak, op hom afgestorm en hom onder sy voete verpletter terwyl ander gaste in ongeloof toegekyk het.


Dit is die woord ongeloof wat moeilik is om te verstaan. Dis te begrype dat mense in ‘n Disneywêreld voor gelieg word dat alle wilde diere vertroetel kan word, alle barbare edel is en dat die witman die grootste euwel op die planeet is. Maar dit gaan oor waarom skuur ‘n kat teen jou en die antwoord is omdat dit ‘n dier is en jou behandel soos ‘n ander dier deur jou te merk en te wys dat jy deel is van sy territoriale gebied.


Wanneer ‘n mens dus na ‘n olifant toe loop, wat weet dat mense hom jag, weet dat ander diere sy water drink en kos eet, dat die olifant dit nodig vind om ‘n boodskap te stuur soos om ‘n seekoei oor die bome te gooi of ‘n leeu te verpletter. Want die ander kreature moet periodiek ‘n les geleer word dat niemand drink van die water tensy hy eerste gedrink en in die modder gerol het nie.


Olifante is hoogs bekwaam om ander kreature dood te maak. Hierdie een wat die Italianer doodgemaak het, was nie eers besonder kreatief nie. Hy kon hom byvoorbeeld aan die been gegryp het, ‘n paar keer teen ‘n boom geswaai het en daarna die slagoffer verder onder sy pote vertrap om dan net rustig weg te stap.


Die les hierin is dat diere is diere. Jy kan probeer om jou onnosel menslike domheid op hulle te projekteer, maar uiteindelik sal enige dier jou eerste soos ‘n ander dier behandel want hulle weet nie van beter nie.


As hulle opgewonde is, is hulle gedrag om te byt, klap, krap, skop of wat in hulle dierewêreld nodig is om te sê “ek is gelukkig.” Ongelukkig doen hulle dieselfde as hulle die boodskap “ek wil jou doodmaak” oordra.


Terwyl soveel mense altyd die wêreld wil verander en beter maak, sal ek voorstel dat al die linkses met vakansie gestuur word om saam met haaie te swem, foto’s van olifante te neem, saam met wolwe te hardloop en langs leeus te slaap.


Toegegee, die wêreld sal met ‘n surplus vet roofdiere opgeskeep sit, maar dit kan met jaglisensies opgelos word.


Dit mag ‘n goeie ding wees om linkses baie naby aan wilde diere toe te word, dit sluit Moslemterroriste in want dit beheer die menslike bevolking op aarde deur die toepassing van Darwin se wet van natuurlike seleksie. Dit spaar Bill Gates ook die moeite om toksiese polio-entstof in die kinders van arm lande in te spuit want ons wil nie die ware roofdiere wat agter beplande menseslagtings sit bankrot maak nie.


Eintlik, as genoeg linkses eindig as olifantpatties, kan ons waarskynlik alle kernbomme vernietig want dit sal nie meer nodig wees om bevolkings uit te dun in toekomstige oorloë nie.

190 views

Volksraad Verkiesing Kommissie

© Copyright: VVK
No part of this website may be reproduced or transmitted in any form or by any means, 
electronic or mechanical, including photocopying, recording or by any information storage and retrieval system, without written premission in writing from the VVK.