Verkiesing 2018
24 Oktober 2018
Geagte volksgenote
In die lig van onlangse onvoorsiene omstandighede is die Sentrale Komitee genoodsaak om die verkiesing uit te stel tot 2019. Die nuwe datum sal op ‘n latere datum bekend gemaak word.Voorts wil ons u aanmoedig om steeds te help om die kieserslys uit te brei.
Meer inligting betreffende kandidate en nominasies sal binnekort aan u gekommunikeer word.
Dit dien gemeld te word dat die huidige volksraadslede hulself bereid verklaar het om op die Volksraad te bly, totdat ‘n volgende een in 2019 verkies word.
Vriendelik die uwe
Christo Snyman
Voorsitter VVK

Nominasie-prosedure
Kandidate vir die Volksraadverkiesing van 2018
1. Andries Engelbertus (Andries) Breytenbach
2. Petrus Jacobus (Peet) Joubert
3. Renier (Renier) Eicker
4. Pieter Stephanus Johannes (Pierre) van Deventer
5. Jan Adriaan (Jann) Schlebusch
6. Izak Jozua Minnaar (Sakkie) van der Merwe
7. Andre (Andre) Visagie
Besigting die kandidate se CV's en sekondeer u kandidaat

Andries Engelbertus (Andries) Breytenbach
Besigtig die CV's deur op die onderstaande skakels te klik:
Lewensloop en persoonlike gegewens
Persoonlike opvattings en standpunte

Petrus Jacobus (Peet) Joubert
Besigtig die CV's deur op die onderstaande skakels te klik:
Lewensloop en persoonlike gegewens
Persoonlike opvattings en standpunte

Pieter Stephanus Johannes (Pierre) van Deventer
Besigtig die CV's deur op die onderstaande skakels te klik:
Lewensloop en persoonlike gegewens
Persoonlike opvattings en standpunte

Izak Jozua Minnaar (Sakkie) Van Der Merwe
Besigtig die CV's deur op die onderstaande skakels te klik:
Lewensloop en persoonlike gegewens
Persoonlike opvattings en standpunte

Renier Eicker
Besigtig die CV's deur op die onderstaande skakels te klik:
Lewensloop en persoonlike gegewens
Persoonlike opvattings en standpunte

Jann Adriaan (Jann) Schlebusch
Besigtig die CV's deur op die onderstaande skakels te klik:
Lewensloop en persoonlike gegewens
Persoonike opvattings en standpunte
